Modulekode | AAK 705 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Toepassing van AAK-strategieë en -hulpmiddels vir intervensiedoeleindes. Na voltooiing van hierdie module moet die student spesifieke vaardighede in die implementering van AAK-intervensie verwerf het, deur die gebruik van multimodale strategieë vir intervensie te demonstreer. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 5 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | SAAK |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App